top of page

Feeding your body great-tasting food
Wilmari Humphris
Die hele program is 'n wonderlike ervaring. In die begin is dit moeilik, maar as jy eers verby die eerste week is gaan dit makliker en besef mens eintlik hoe lekker dit is om lekker kos te maak en dat jou liggaam dit alles nodig het. Dit word 'n lewenstyl en nie 'n dieet nie.
bottom of page
