Light2Live
Nutrition & Lifestyle Coaching
Hermien J van Rensburg
Dit was vir my 'n lewensstyl verandering. Dit gaan nog elke dag baie goed, voel puik en is 'n nuwe mens na ek die kursus voltooi het. Ek kan dit vir enige mens aanbeveel. Baie dankie vir die wonderlike ondervinding.